Erich Schoeman - Konflikhantering in die Huwelik

From Vier Die Lewe · 31:59

Show by Radio Pulpit

Is konflik in `n huwelik noodwendig sleg? Wat is die verskil tussen konflik en "baklei"? Wat moet `n paartjie doen wanneer emosies tydens konflik hoog loop en die gesprek wil-wil hand uitruk? Bly ingeskakel vir `n baie goeie gesprek. Vier Die Lewe

More episodes of Vier Die Lewe

More episodes

PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.