Reuse-storting sluit Kopfontein-grenspos
From Nuus · 0:20
Show by Kosmos 94.1
Die Grensbestuursowerheid het alle bedrywighede by die Kopfontein-grenspos wat Suid-Afrika en Botswana verbind, tydelik opgeskort. Dit volg na ʼn reuse-storting. Hy sê dit raak die woonbuurt naby die grenspos, en ook die grenspos se bedrywighede. Geen besonderhede oor die tipe storting is bekendgemaak nie. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê die sluiting is nodig om reisigers en personeel te beskerm en voeg by daar is nog nie ʼn besluit geneem oor ʼn datum vir heropening nie:
More episodes
- Plaaslik die beste - ook vir voeding
- Blitsleer: Vinniger kop, en mark toe
- DA gee groen lig vir koalisiegesprekke
- Malema stel koalisie met ANC, SAKP en MK voor
- ANC se Mbalula kyk kishoue by stembus mis
- Amptenaar kla oor uitsluiting van Zambezi
- Koalisiepolitiek bly SA se voorland
- SA aktivis steun Namibiese protes oor ganja
- Sny af - of betaal self
- Grense nie gou oop vir vee
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.