Ons en die onderwys: Handboeke – hulpmiddel of voorskrif?
From Ons en die Onderwys · 22:35
Show by RSG
1 November 2026: Estel de Beer praat met prof. Alta Vos, ‘n navorsingsgenoot aan die Universiteit van Pretoria, oor handboeke se rol in die klaskamer. Die gesprek fokus op die verborge boodskappe wat handboeke oordra, en hoe onderwysers dié bronne kan kies, bevraagteken en aanpas om leer te ondersteun.
More episodes of Ons en die Onderwys
More episodes
- Ons en die onderwys: Skermtyd en kinders se ontwikkeling – hoe vind ons die regte balans?
- Ons en die onderwys: Taalonderrig wat leef en leer
- Ons en die onderwys: Staan saam met onderwysers
- Ons en die onderwys: Wanneer die gesprek moeilik raak - Ouers en onderwysers
- Ons en die onderwys: Grondslagfase-leermateriaalkatalogus
- Ons en die onderwys: Wanneer opleiding en die werkswêreld hande vat
- Ons en die onderwys: 650 gesprekke oor onderwys
- 24 Feb 2013
- 3 Mar 2013
- 10 Mar 2013
podsearch is a free, independent podcast search engine. Read about podsearch, the privacy policy or contact us.