Gautengse komitee vir Gemeenskapsveiligheid waarsku teen politieke geweld
From Kosmos 94.1 · 0:20
Show by Kosmos 94.1
Die Gautengse Wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid versoek alle politieke partye, hul ondersteuners en lede van die publiek om vrede, verdraagsaamheid en respek vir demokratiese beginsels voorop te stel tydens hierdie week se plaaslikeregeringsverkiesing. Die voorsitter, Bandile Masuku, sê die polisie moet meer sigbaar wees by hoërisiko-stemstasies sowel as in gebiede waar spanning kan opvlam en openbare veiligheid bedreig:
More episodes
- Op'ie Kantlyn, 5 November 2026
- Die 18:00 nuus
- Die dag wat was, 5 November 2026
- Die dag wat was, 5 November 2026
- Demokrate fokus op lewenskoste, aanspreeklikheid
- US$1,2 miljoen-projek wil Swakoprivierbekken herstel
- Die 16:00 nuus
- Wise waarsku nuwe raad, kommisie om te werk, of...
- Olieprys val skerp ná VSA-verkiesings
- August 26 help 'Gazza-firma' om militêre voertuie in te voer: Amupanda
podsearch is a free, independent podcast search engine. Read about podsearch, the privacy policy or contact us.