Weer: Hittegolf keer terug, met temperature bo 40 grade in die noordooste
From Nuus · 0:36
Show by Kosmos 94.1
Hoë temperature sal na verwagting na die binneland terugkeer, met die noordooste wat die swaarste onder die hitte sal deurloop. In Katima Mulilo kan temperature 40 grade Celsius oorskry, terwyl die hitte later vandeesweek na die Kavango-streke sowel as die sentrale en noordelike dele sal versprei. Albertina Anderson van die weerdiens sê kusgebiede sal koeler bly, met temperature in die 20's en miskolle vroeg in die oggend.
More episodes
- Demokrate fokus op lewenskoste, aanspreeklikheid
- US$1,2 miljoen-projek wil Swakoprivierbekken herstel
- Wise waarsku nuwe raad, kommisie om te werk, of...
- Olieprys val skerp ná VSA-verkiesings
- August 26 help 'Gazza-firma' om militêre voertuie in te voer: Amupanda
- Lede kan nou hul Orion-pensioene op WhatsApp monitor
- 'Hinda Boy' gereed vir uitdaging vanaand in Sandton
- Byna 35% van SA verkiesing-uitslae vasgelê
- Produseer eie voedsel: Oshikoto-goewerneur
- Namibië se jaarlikse inflasie styg tot 5,6%
podsearch is a free, independent podcast search engine. Read about podsearch, the privacy policy or contact us.