Maandag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn
From Godsdiens / Erediens · 13:01
Show by Radio Rosestad
1 PETRUS 5 Die ouderlinge moet toesig hou 1As mede-ouderling en getuie van die lyding van Christus en ook deelgenoot aan die heerlikheid wat geopenbaar sal word, dring ek by die ouderlinge onder julle daarop aan: 2Pas die kudde van God wat aan julle toevertrou is, goed op. Hou toesig oor hulle, nie uit dwang nie, maar gewillig soos God dit verwag; nie om eie gewin nie, maar uit toegewydheid; 3ook nie deur baas te speel oor dié wat God aan julle sorg toevertrou het nie, maar deur 'n voorbeeld vir die kudde te wees. 4En dan, wanneer die Opperherder kom, sal julle die heerlikheid as onverganklike kroon ontvang.
More episodes of Godsdiens / Erediens
More episodes
- Vrydag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn
- Donderdag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn
- Woensdag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn
- Dinsdag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn
- Sondagaand Erediens - Ds Nardus Bornman
- Sondagoggend Erediens - Ds Nardus Bornman
- Saterdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman
- Vrydag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman
- Woensdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman
- Donderdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.