Rugby: Jones verwag nuwe taktiese verrassings van Frankryk
From Kosmos 94.1 · 0:21
Show by Kosmos 94.1
Die Springbok-hulpafrigter Felix Jones sê hulle verwag ʼn onvoorspelbare, nuwe taktiese element van Frankryk in Vrydagaand se Nasieskampioenskap-kragmeting op die Stade de France. Ná Suid-Afrika se naelskraapse oorwinning in die 2023 Wêreldbeker-kwarteindronde en ʼn 32-17-oorwinning op dieselfde stadion verlede jaar, erken Jones dat Les Bleus waarskynlik wil wraak neem. Hy voeg egter by dat hulle gereed is vir ʼn intense, fisiese stryd op die veld:
More episodes
- Namibië bak weer onder hoë temperature
- 12:00 Nuus
- Taxipryse bly voorlopig op N$15
- Desember kan groot brandstofprysverligting bring
- Die hoofnuus om 13:00
- Die 14:00 nuus
- DHPS-orkes CHAOS vier 30 jaar met reüniekonsert
- 09:00 Nuus
- Cirrus Capital waarsku oor omvang van BKS se ekonomiese impak
- Ramokgopa vra doelbewuste benadering tot kernkragindustrialisering
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.