Spektrum: Minister van Elektrisiteit ondersoek moontlikheid van laer kragpryse
From Spektrum · 48:23
Show by RSG
11 November 2026: Politieke partye stel hulle voorwaardes namate onderhandelinge oor die vorming van nuwe plaaslike regerings begin. Spanning tussen die taxi-organisasies, CATA en Codeta, in die Wes-Kaap loop steeds hoog ondanks mediasiegesprekke. Die minister van elektrisiteit en energie, dr. Kgosientsho Ramokgopa, sê hy ondersoek die moontlikheid om kragpryse goedkoper te maak.
More episodes
- Spektrum: Matriekeksamen-knoeiery in Wes-Kaap
- Spektrum: ANC in Oos-Kaap sê hulle moet selfondersoek doen
- Spektrum: Koalisiepolitiek kry nuwe momentum
- Spektrum: Die rand versterk, en die olieprys daal
- Spektrum: Kan ons 'n hoër kieseropkoms by die stembus verwag?
- Spektrum: AGOA - ‘Honderde duisende werksgeleenthede kan verlore gaan’
- Spektrum: Dag 1 van spesiale stemme
- Spektrum: Die OVK se gereedheid vir die plaaslike regeringsverkiesing
- Spektrum: Reaksie op wrede plaasaanval in Noordwes
- Spektrum: Johannesburg se watervoorsiening deur staking geraak
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.