Moenie Stampriet-akwifeer opoffer vir korttermyn-wins: kenner
From Nuus · 0:37
Show by Kosmos 94.1
Die Economic and Social Justice Trust kritiseer die voorgestelde in situ-loging van uraan in die Stampriet-artesiese bekken en waarsku dat dit die belangrike ondergrondse waterbronne onomkeerbaar kan besoedel. Trustee Herbert Jauch sê water is die grondslag van lewe in ’n droë streek. Hy doen ’n beroep op die regering om die voorsorgbeginsel toe te pas en plaaslike gemeenskappe se reg om nee te sê te respekteer, eerder as om langtermyn-oorlewing ter wille van korttermynwins vir maatskappye op te offer.
More episodes
- Die dag wat was, 17 November 2026
- Pas geslagsgelykheid-beleide oral toe, vra aktiviste
- Welwitschias XV, sewesspan bekend vir Recklessbear Barbarians
- Laat veeveilings toe, en water soek vir vee, vra Venaani
- Net 5 uit 34 streeks- en plaaslike owerhede verskaf openbare inligting
- Mikro-kwalifikasies 'kan die jeug bevoordeel'
- JD Vance 'nie haastig' om as VSA-president te staan
- Kabinetafvaardiging monitor voorgestelde suikerrietprojek by Kalimbeza
- Wes-Kaap stel waterbeperkings in te midde van dalende damvlakke
- IPC eis antwoorde ná drie werkers se dood
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.