Keina Swart, bekroonde joernalis, redakteur en skrywer gesels oor die herinneringe van haar kinderdae en haar liefde vi
From Cape Pulpit / Kaapse Kansel · 34:26
Show by Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Op 14 November gesels bekroonde joernalis, redakteur en skrywer Keina Swart op Kopskuif. Met meer as drie dekades se ervaring in die mediawêreld het sy ’n besondere bydrae tot die Afrikaanse skryfwêreld gelewer. Skakel in en kom luister hoe sy meer oor die herinneringe van haar kinderdae, haar liefde vir boeke en stories en die pad wat haar as joernalis en skrywer gevorm het, deel. Sy gesels ook oor haar splinternuwe roman, “Swerwerskraal” – ’n besondere verhaal waaraan sy elf jaar lank gewerk het en waarvoor sy diep in geskiedkundige dokumente, dagboeke, briewe en foto’s gaan delf het. Ontdek die inspirasie agter die roman, die uitdagings van geskiedkundige navorsing en die verantwoordelikheid om iemand anders se lewensverhaal met respek te vertel.
More episodes of Cape Pulpit / Kaapse Kansel
More episodes
- Gracia Louw, digter, storieverteller, kunstenaar, gesels oor haar betrokkenheid by ATKV-Crescendo as mentor en kunstenaa
- Dominee Jannie Pelser oor die prys wat dienswerkers in hulle persoonlike lewens betaal
- "Dr. Wendy Christine oor biologiese versus chronologiese ouderdom: Is jy so oud soos jou geboortesertifikaat sê?
- Prof. Dion Forster on Faith Amid Disappointment: When Prayers Seem Unanswered
- Christelike Perspektief op Waterbeperkings, Koalisies en Kunsmatige Intelligensie
- God Verloor Nooit Vir Ons Nie
- Vertrou op die Here en Hy Sal die Begeertes van Jou Hart Vervul
- The Holy Spirit and the Preparation of the Bride of Christ: Walking in Holiness and Surrender
- Kuberaanvalle, Wêreldleiers, Suid-Afrika se Politiek en die Ekonomie
- Getrouheid as Vrug van die Gees
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.