Maandag Motivering 2 November 2026
From GROOTfm 90.5 · 4:25
Show by GROOTfm 90.5
1 Tessalonisense 5:18 sê: "Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag." Let mooi op: Die Woord sê nie ons moet net dankbaar wees wanneer alles goed gaan nie. Dit sê ons moet in alle omstandighede dankbaar wees. Dit beteken nie dat ons nie swaarkry nie. Dit beteken nie dat ons nie mag droom vir meer, of bid vir verandering nie. Dit beteken bloot dat ons nie moet toelaat dat dit wat ons nog begeer, ons blind maak vir dit waarmee God ons reeds geseën het nie. En ná verlede week se Gee Week wil ek ons aan iets herinner: Wanneer jy besef hoeveel jy ontvang het, begin jy anders kyk na wat jy kan gee.
More episodes
- VERSKILMAKERS: PopUp
- #OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 12 November
- #OntbytMetDoepieEnNina - Zaan Sonnekus
- #OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 17 November
- #OntbytMetDoepieEnNina - Huidige situasie in Europa
- #OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 18 November
- Mansgesondheidsmaand: Prostaatkanker raak al hoe meer mans
- Aktualiteit: Staar Pretoria 'n algehele waterkrisis in die gesig?
- Aktualiteit: Hoe lyk die toekoms van mediese fondse in SA?
- Phillipstown Draadkar Grandprix
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.