Geestesgesondheid: Stories en drama word deel van helingsproses
From Geestesgesondheid · 42:58
Show by RSG
24 November 2026: Lizelle de Bruin praat met dr. Antoinette Wilson oor narradrama, ’n kreatiewe benadering tot terapie waar stories en drama gebruik word om mense te help om emosies te verken en moeilike lewenservarings te verwerk. Dr. Wilson verduidelik hoe ons dikwels deur die stories wat ons oor onsself en ons ervarings vertel, gevorm word, en hoe narradrama nuwe perspektiewe kan help ontsluit. Hulle gesels ook oor hoe hierdie benadering veral jongmense kan help om emosionele veerkragtigheid te ontwikkel, hulleself beter te verstaan en nuwe moontlikhede vir groei te ontdek.
More episodes of Geestesgesondheid
More episodes
- Geestesgesondheid: Pen of toetsbord? Die brein se perspektief
- Geestesgesondheid: Die toksiese dans - Empaat vs Narsis
- Geestesgesondheid: Die Camino van die lewe
- Geestesgesondheid: Die kuns van rus
- Geestesgesondheid: Angs by tieners tydens eksamentyd – hoe kan ouers help? (Deel 2)
- Geestesgesondheid: Angs by tieners tydens eksamentyd – hoe kan ouers help? (Deel 1)
- Geestesgesondheid: Die tentakels van trauma
- Geestesgesondheid: Wanneer jy nie alles alleen kan dra nie
- Geestesgesondheid: Wie sorg vir die mense wat vir ons sorg?
- Geestesgesondheid: Wanneer verantwoordelik wees oorverantwoordelikheid word
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.