Demi Lee Moore oor haar optrede by KosMOS Fees 2026

From Kosmos 94.1 Gesprekke · 4:51

Show by Kosmos 94.1

Elmero Strauss gesels met Demi Lee Moore oor haar opwindende optrede by die KosMOS Fees 2026. In hierdie onderhoud deel sy meer oor wat agter haar musiek skuil, haar voorbereiding vir die fees en hoe sy beplan om die verhoog behoorlik te laat skitter.

More episodes of Kosmos 94.1 Gesprekke

More episodes

PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.