15 September 2021 -Gesondheidsake met Dr Frank Muller

From SFM Gesondheid Sake · 18:30

Show by SFM STREEK RADIO

1. Die CDC het onlangs die definisies van twee dinge verander, die een is die definisie van 'n ingeënte persoon, en die ander is die definisie van die entstof self. Hoe raak dit ons? 2. Daar is besondere negatiewe inligting in die media rondom die gebruik van ivermektien 3. Wat van monoclonal anti-bodies wat in hulle in Amerika voorstaan? 4. Dr Frank beantwoord luisteraarsvrae Covid 19 Early treatment: real time analysis of 950 studies

More episodes of SFM Gesondheid Sake

More episodes

PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.