Vers en klank: Vriendskap
From Vers en Klank · 17:17
Show by RSG
29 September 2026: “Jou vriend is die vervulling van jou behoeftes. Hy is jou akker wat jy met liefde saai en met danksegging maai. En hy is jou maaltyd en jou vuurherd. Want jy kom na hom as jy honger het en jy soek hom vir vrede.” Só skryf Kahlil Gibran in sy boek, Die Profeet, oor vriendskap. Sophia van Taak en Karli Heine verken dié tema. Daar is gedigte deur – onder andere – Antjie Krog, Helena Ewert, Tom Dreyer en Rocco de Villiers.
More episodes of Vers en Klank
More episodes
- Vers en klank: Verwagting, geboorte en die eerste jare
- Vers en klank: Dietloff van der Berg - Apofatiese Lens
- Vers en klank: Joan Hambidge - Amberkamer
- Vers en klank: Die Vrystaat
- Vers en klank: Afrikaans se vrouedigters
- Vers en klank: Stilte
- Vers en klank: Johan Myburg - Steierwerk
- Vers en klank: Anri Botha en Melanie Grobler
- Vers en klank: Die expat, Elisabeth Eybers
- Vers en klank: Koorsboom - Jakes Möller
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.