Wêreldwys | 'Hitler terug in Duitsland' | Ep. 102
From Wêreldwys met Jaco Kleynhans · 26:31
Show by Maroela Media
Wêreldwys | Hitler terug in Duitsland | Ep. 102 In hierdie week se aflewering van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Nederlandse joernalis Wierd Duk oor Europa se interne stryde, tendense en meesterverhale. Hulle kyk onder meer na die regs populistiese deurbraak wat die AfD onlangs in Duitsland behaal het. Hoewel dié oorwinning duidelik op pad was, het talle linksgesindes en elites hulself hierdie blindgehou. Sodoende is hulle totaal oorbluf toe die oorwinning uiteindelik gebeur met ontsteltenisse soos “Hitler is terug in Duitsland” wat deur sommiges kwytgeraak is.
More episodes of Wêreldwys met Jaco Kleynhans
More episodes
- Wêreldwys | Waar lê die mag gesentreer? | Ep. 111
- Wêreldwys | Trump, Poetin en Xi ontmoet | Ep. 110
- Wêreldwys | Olieprys daal, maar... | Ep. 109
- Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108
- Wêreldwys | In Trump-hartland | Ep. 107
- Wêreldwys | Begin van Europa se einde | Ep. 106
- Wêreldwys | Die Trump-faktor | Ep. 105
- Wêreldwys | Frankryk brand | Ep. 104
- Ep. 1 | Nuwe podsending oor buitelandse nuus
- Ep. 2 | Belgiese verkiesings gaan oor veel meer as net die staat
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.