Wêreldwys | Waar lê die mag gesentreer? | Ep. 111

From Wêreldwys met Jaco Kleynhans · 31:47

Show by Maroela Media

Wêreldwys | Waar lê die mag gesentreer? | Ep. 111 In hierdie week se episode van Wêreldwys ontleed Jaco Kleynhans die sentrale vraagstuk in die globale politiek: Waar lê die mag gesentreer? In internasionale organisasies soos die Verenigde Nasies (VN), met multilateralisme as uitgangspunt, of eerder in die invloedsfere van groot moondhede?

More episodes of Wêreldwys met Jaco Kleynhans

More episodes

PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.