Nuwe burgerregtebeweging fokus op goeie bestuur en verantwoordbaarheid
From Nuus · 0:37
Show by Kosmos 94.1
’n Nuwe organisasie is gestig om deursigtigheid, verantwoordbaarheid en goeie bestuur in Namibië te bevorder, midde toenemende openbare kommer oor ekonomiese agteruitgang, werkloosheid en stygende lewenskoste. Die onafhanklike burgerregtebeweging, Aksieforum Namibië, sê dit sal ekonomiese uitdagings, openbare bestuur en grondwetlike verantwoordbaarheid aanspreek. Kosmos 94.1 Nuus het met die organisasie se voorsitter, Elize Cilliers, gepraat. Elize Cilliers Maandag
More episodes
- Namibiese en Angolese polisie versterk grensveiligheid
- Continental-sluiting kan 950 werkers raak
- Sentrale Verkrygingsraad verdedig N$174 miljoen-hospitaalkontrak
- Toerismebedryf waarsku oor impak van visumbeperkings
- President maan motoriste oor feestydveiligheid
- Krieket: De Zorzi en Nortjé keer terug vir die beslissende toetswedstryd teen Bangladesj
- SA se benadering tot KI moet deur sy eie nasionale belange bepaal word
- Hartlief vier 80 met groot belegging
- ActionSA wil nie na DA se pype dans
- Brittanje sluit nuwe ooreenkoms met EU
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.