RSG Landbou: Waarom boer Dirk de Beer met Wagyubeeste?

From RSG Landbou · 23:29

Show by RSG

10 November 2026: Die Dohne Merino-wêreldkongres het onlangs in die Wes-Kaap plaasgevind. Ons hoor wat die voorsitter van die plaaslike genootskap, Koenas van der Westhuizen, oor dié spoggeleentheid te sê gehad het. Dirk de Beer is ‘n kommersiële Wagyu-beesteler van die Hoopstad-distrik in die Vrystaat. Hy het by die Wagyu-wêreldkongres aan ons vertel waarom hy juis met dié ras boer. Heinrich Victor is op sy pos met die jongste wolmarkverslag.

More episodes of RSG Landbou

More episodes

PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.