RSG Landbou: Weeruiterstes wat gewasse onder erge stres plaas
From RSG Landbou · 21:53
Show by RSG
13 November 2026: Dr. Chanel Lombard, ‘n staatsveearts van die Wes-Kaap se Departement van Landbou, praat oor die onlangse uitbreking van Afrika-perdesiekte. Van 45 °C-hitte wat sitrusboorde in Citrusdal verskroei tot swaar reën wat tafeldruifwingerde benadeel, raak Suid-Afrikaanse produsente al hoe meer vertroud met een van die grootste uitdagings van moderne landbou - weeruiterstes wat gewasse onder erge fisiologiese stres plaas. Tegniese bemarkingspesialis vir biologiese gewasoplossings, Martin Booyens, verduidelik.
More episodes
- RSG Landbou: Die belangrike rol van skaapherders
- RSG Landbou: Hittestres by koeie; Kennisoordrag in wynbedryf
- RSG Landbou: Die bestuur van teeltroppe in die somer
- RSG Landbou: Mooirvier Studiegroep-slagoskompetisie
- RSG Landbou: Nasionale ramprojek vir kommunale wolboere
- RSG Landbou: Waarom boer Dirk de Beer met Wagyubeeste?
- RSG Landbou: Hoekom is balans so belangrik vir beestelers?
- RSG Landbou: Landbou-akwakultuur
- RSG Landbou: Langgewens-navorsingsplaas vier 100 jaar
- RSG Landbou: SA se sitrusuitvoere
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.