RSG Landbou: Hittestres by koeie; Kennisoordrag in wynbedryf
From RSG Landbou · 24:34
Show by RSG
16 November 2026: Het jy geweet hoë-produserende koeie is baie sensitief vir hittestres? Anel van Schalkwyk van Vitam International verduidelik hoe om hittestres by koeie te identifiseer, en wat die ekonomiese impak daarvan op die melkprodusent is. Twee Dohne Merino-telers, Jurie Wessels van Weska Dohnes en Dirk du Toit van Potberg Dohnes, praat oor samewerking en hulle deelname aan vanjaar se Dohne Merino-wêreldkongres. Navorsing kan die wynprodusent help om beter besluite te neem en probleme op te los, maar dit moet verstaanbaar en relevant wees. Hoe verseker South Africa Wine dat kennisoordrag aan die vereistes voldoen?
More episodes
- RSG Landbou: Die belangrike rol van skaapherders
- RSG Landbou: Die bestuur van teeltroppe in die somer
- RSG Landbou: Weeruiterstes wat gewasse onder erge stres plaas
- RSG Landbou: Mooirvier Studiegroep-slagoskompetisie
- RSG Landbou: Nasionale ramprojek vir kommunale wolboere
- RSG Landbou: Waarom boer Dirk de Beer met Wagyubeeste?
- RSG Landbou: Hoekom is balans so belangrik vir beestelers?
- RSG Landbou: Landbou-akwakultuur
- RSG Landbou: Langgewens-navorsingsplaas vier 100 jaar
- RSG Landbou: SA se sitrusuitvoere
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.