Tree op teen toenemende skoolverlatings, NV

From Nuus · 0:38

Show by Kosmos 94.1

PDM-LP parlementslid Rosa Mbinge-Tjeundo het ’n mosie in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê waarin sy dringende optrede eis om die toenemende aantal kinders wat die skool verlaat of nooit by die onderwysstelsel ingeskryf word nie, aan te spreek. Mbinge-Tjeundo het vanmiddag tydens haar toespraak in die Parlement haar kommer uitgespreek oor die 13 450 leerders wat na bewering in 2025 die skool verlaat het. Sy het armoede, kinderarbeid en tienerswangerskappe uitgesonder as van die vernaamste faktore wat kinders uit die klaskamers hou.

More episodes of Nuus

More episodes

PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.