Trofeejagters hou streng by BKS-beheermaatreëls: Napha
From Nuus · 0:27
Show by Kosmos 94.1
Die trofee- en sportjagseisoen eindig op 30 November, en die Namibiese Professionele Jagtersvereniging wag op finale syfers om die volle impak van bek-en-klouseer op jagtergetalle te bepaal. Kristin Maritz van Napha sê hoewel die land oopgebly het vir jag, het die uitbreking streng veeartsenykundige beheermaatreëls, kwarantyn en bykomende dokumentasie vir die vervoer en uitvoer van trofeë vereis. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
More episodes
- Student prys Vereniging van Uitsaai-veterane vir opleiding
- Dank beamptes af wat olieprojekte kan vertraag, sê kenner
- Jeug moet deelneem aan ekonomie vir groei: NNN
- Tree op teen toenemende skoolverlatings, NV
- Die dag wat was, 18 November 2026
- Parlementêre ondersoek na Sokkervereniging se finansies
- Rassie Erasmus vir ses toetse geskors
- EIF ontken bewerings oor koste van Kunene-groenskemas
- Boere eis groter verteenwoordiging op bek-en-klouseer-taakspan
- NTN voeg vertonings van Lammie Beukes-produksie by
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.