Dank beamptes af wat olieprojekte kan vertraag, sê kenner
From Nuus · 0:39
Show by Kosmos 94.1
Die Afrika-energiekamer het gewaarsku dat regulatoriese- en beleidsvertragings Namibië se oliemomentum kan strem, en beleidsontleder Marius Kudumo is van mening dat voortslepende rompslomp beteken dat amptenare nie hul werk behoorlik doen nie. Hy verwys na die rol van instellings soos die Instituut vir Openbare Administrasie en Bestuur, of Nipam, en vra vir streng aanspreeklikheidsmaatreëls. Dit sluit in die afdanking van staatsamptenare of ministers wat swak presteer. Kudumo het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
More episodes
- Student prys Vereniging van Uitsaai-veterane vir opleiding
- Trofeejagters hou streng by BKS-beheermaatreëls: Napha
- Jeug moet deelneem aan ekonomie vir groei: NNN
- Tree op teen toenemende skoolverlatings, NV
- Die dag wat was, 18 November 2026
- Parlementêre ondersoek na Sokkervereniging se finansies
- Rassie Erasmus vir ses toetse geskors
- EIF ontken bewerings oor koste van Kunene-groenskemas
- Boere eis groter verteenwoordiging op bek-en-klouseer-taakspan
- NTN voeg vertonings van Lammie Beukes-produksie by
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.