Student prys Vereniging van Uitsaai-veterane vir opleiding
From Nuus · 0:32
Show by Kosmos 94.1
Die Vereniging van Uitsaai-veterane het sy jaarlikse konferensie onder die tema “Die Pad Vorentoe” in Windhoek afgesluit. Die geleentheid het ook erkenning gegee aan Unam-studente wat die afgelope jaar die vereniging se kursus in uitsaaiwese suksesvol voltooi het. Een van die studente, Rozario Zaahl, ’n finalejaar-mediastudent, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
More episodes
- Dank beamptes af wat olieprojekte kan vertraag, sê kenner
- Trofeejagters hou streng by BKS-beheermaatreëls: Napha
- Jeug moet deelneem aan ekonomie vir groei: NNN
- Tree op teen toenemende skoolverlatings, NV
- Die dag wat was, 18 November 2026
- Parlementêre ondersoek na Sokkervereniging se finansies
- Rassie Erasmus vir ses toetse geskors
- EIF ontken bewerings oor koste van Kunene-groenskemas
- Boere eis groter verteenwoordiging op bek-en-klouseer-taakspan
- NTN voeg vertonings van Lammie Beukes-produksie by
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.