Matteus 20:29-34 - Toe gaan staan Jesus
From Goeie More Kruispadders · 00:06:54
Show by Matie Barnard
Op pad na Jerusalem hoor Jesus twee blinde mans langs die pad om ontferming roep. Die skare probeer hulle stilmaak, maar Jesus gaan staan. Hy vra wat hulle nodig het, raak aan hulle oë, en toe hulle kan sien, volg hulle Hom. Wat wys hierdie oomblik vir ons van Jesus, en vir wie kan ons vandag stilstaan en regtig luister?
More episodes of Goeie More Kruispadders
More episodes
- Matteus 23.13-38 - Wanneer ons kerk speel
- Matteus 23.1-12 - Hoe Jesus grootheid sien
- Matteus 22.34-46 - Met my hele lewe
- Matteus 22.15-33 - Wanneer Jesus ons anders laat kyk
- Matteus 22.1-14 - Alles is gereed kom
- Matteus 21:33-46-Wanneer Jesus van my praat
- Matteus 21.23-32 - Jy kan nog omdraai
- Matteus 21:1-22 - Na die tafels omgekeer is
- Matteus 20.17-28 - Op pad saam met Jesus
- Matteus 20.1-16 - Kan ek saam met jou bly wees
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.