Matteus 23.1-12 - Hoe Jesus grootheid sien
From Goeie More Kruispadders · 00:06:42
Show by Matie Barnard
Hoe lyk grootheid vir Jesus? In Matteus 23 wys Hy hoe maklik geloof ’n vertoning kan word wanneer ons leef vir mense se erkenning. Hy herinner ons dat ons almal by Hom leer en een Vader indie hemel het. En Hy wys hoe diens in die gewone lewe lyk: ons gaan staan langs iemand wat swaar dra en steek ’n hand uit om te help.
More episodes of Goeie More Kruispadders
More episodes
- Matteus 22.34-46 - Met my hele lewe
- Matteus 22.15-33 - Wanneer Jesus ons anders laat kyk
- Matteus 22.1-14 - Alles is gereed kom
- Matteus 21:33-46-Wanneer Jesus van my praat
- Matteus 21.23-32 - Jy kan nog omdraai
- Matteus 21:1-22 - Na die tafels omgekeer is
- Matteus 20:29-34 - Toe gaan staan Jesus
- Matteus 20.17-28 - Op pad saam met Jesus
- Matteus 20.1-16 - Kan ek saam met jou bly wees
- Matteus 19:16-30 - Kom hier volg My
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.