Matteus 21:1-22 - Na die tafels omgekeer is

From Goeie More Kruispadders · 00:07:38

Show by Matie Barnard

Jesus ry Jerusalem binne as die sagmoedige Koning. Op die tempelterrein keer Hy die tafels om, en dan gebeuriets besonders. Blindes en verlamdes kom na Hom toe, Hy maak hulle gesond, en kinders roep “Hosanna!” Ons staan stil by wie dit waag om nader te kom en hoe Jesus ons, ná die ontmoeting met die vyeboom, leer om met vertroue te bid.

More episodes of Goeie More Kruispadders

More episodes

PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.