Matteus 21:33-46-Wanneer Jesus van my praat
From Goeie More Kruispadders · 00:08:32
Show by Matie Barnard
Jesus vertel van landbouers wat die wingerd wat aan hulle toevertrou is, vir hulleself wil vat. Die godsdiensleiers besef dat Jesus van húlle praat. Dan wys Jesus na die klip wat die bouers afgekeur het en wat God die hoeksteen gemaak het. Die gelykenis laat ons vra: Hoe reageer ek wanneer ek myself in Jesus se woorde herken?
More episodes of Goeie More Kruispadders
More episodes
- Matteus 24:1-14 - Terwyl ons op Jesus wag
- Matteus 24.15-35 - Sy woorde bly staan
- Matteus 23.13-38 - Wanneer ons kerk speel
- Matteus 23.1-12 - Hoe Jesus grootheid sien
- Matteus 22.34-46 - Met my hele lewe
- Matteus 22.15-33 - Wanneer Jesus ons anders laat kyk
- Matteus 22.1-14 - Alles is gereed kom
- Matteus 21.23-32 - Jy kan nog omdraai
- Matteus 21:1-22 - Na die tafels omgekeer is
- Matteus 20:29-34 - Toe gaan staan Jesus
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.