Matteus 21.23-32 - Jy kan nog omdraai

From Goeie More Kruispadders · 00:06:56

Show by Matie Barnard

Die godsdiensleiers vra wie Jesus die gesag gegee het om so op te tree. Jesus vra hulle oor Johannes die Doper en vertel dan van twee kinders wat gevra word om in ’n wingerd te gaan werk. Een sê eers nee, maar kry later spyt en gaan tog. Sy storie laat ons vra: Waar het ek vroeër vir God “nee” gesê, en watter eerste stap kan ek vandag gee?

More episodes of Goeie More Kruispadders

More episodes

PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.