Matteus 24.15-35 - Sy woorde bly staan
From Goeie More Kruispadders · 00:07:36
Show by Matie Barnard
Waaraan hou ons vas wanneer ons begin moed verloor? In Matteus 24:15–35 praat Jesus oor ’n tyd van verdrukking waarin mense sal moet vlug en misleiding volop sal wees. Tog belowe Hy dat Hy sy mense uit al vier windrigtings sal bymekaarmaak. Dis ’n belofte waaraan gelowiges deur die eeue kon vashou, ook wanneer hulle vervolg is. Jesus se woorde bly staan.
More episodes of Goeie More Kruispadders
More episodes
- Matteus 24:1-14 - Terwyl ons op Jesus wag
- Matteus 23.13-38 - Wanneer ons kerk speel
- Matteus 23.1-12 - Hoe Jesus grootheid sien
- Matteus 22.34-46 - Met my hele lewe
- Matteus 22.15-33 - Wanneer Jesus ons anders laat kyk
- Matteus 22.1-14 - Alles is gereed kom
- Matteus 21:33-46-Wanneer Jesus van my praat
- Matteus 21.23-32 - Jy kan nog omdraai
- Matteus 21:1-22 - Na die tafels omgekeer is
- Matteus 20:29-34 - Toe gaan staan Jesus
PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.