Matteus 24:1-14 - Terwyl ons op Jesus wag

From Goeie More Kruispadders · 00:07:28

Show by Matie Barnard

Wanneer ons van oorloë en rampe hoor, wonder ons maklik: Is die einde naby? Die dissipels vra vir Jesus wanneer Hy sal kom, en Hy sê vir hulle: “Moenie verskrik raak nie.” In hierdie stemnota luister ons na wat Jesus oor dié onsekere tye sê, hoe ons aan Hom getrou kan bly en waarom ons hoop het: Die goeie nuus van sy koninkryk sal al die nasiesbereik.

More episodes of Goeie More Kruispadders

More episodes

PodSearch is a free, independent podcast search engine. Read about PodSearch, the privacy policy or contact us.